Psalm 19
Zufälliger Psalm
Wähle eine Nachdichtung zum Vergleich
Gods heerlikheid en eer,
en, wonderbaar deurglans, / vermeld die wye trans
die werke van die HEER.
Die dag roep orals luid / en duisendstemmig uit
dié loffelike sprake;
die nag se stille stap / meld kunde-en wetenskap
deur al sy donker wake.
Musik: pcorgel.nl