Psalm 107
Psaume aléatoire
Choisissez une versification à comparer
en goed is sonder end!
Meld dit, al wie behoed is,
verlos is uit ellend;
wat God uit elke land
in vryheid weer herstel het,
vry van die slaweband,
waarmee hul hom geknel het.
Musique : pcorgel.nl