Ir para o conteúdo principal

Psalm 94

Salmo aleatório

Vers 1
Verskyn weer aan die onweerstranse,
o God van wraak, in skitterglanse!
Vertoon u stralende aangesig,
o Regter, wat die wêreld rig!
Staan op, verhef U en vergeld
die trotsaards nou hul trots geweld!